
Eiendomme
Die bediening tree op as die bestuurder en instandhouer van alle behoeftes rakende die gemeente se bates (vaste en roerende). Beplan en voorsien toekomstige behoeftes, asook die gebruik en beskikbaarheid van fasiliteite aan ander bedieninge.
Onlangse aanplant van bome