
Fondse
Hierdie bediening hanteer spesifieke sake rakende die finansies van die gemeente volgens besluite van die Sentrale Kerkraad. Dit sluit in die effektiewe en doeltreffende bestuur van fondse, onder andere begroting, insameling, besteding, belegging en boekhouding.