Jeug

Belydenisaflegging 2019


Die Jeugbediening is ‘n gefokusde bediening waar ons jongmense toerus sodat hulle dissipels van Jesus Christus kan wees en ‘n plek in die gemeente het waar hulle hul gawes kan uitleef.

  • Voorskool:  Dissipelland waar erediens en kategese gekombineer word tydens die oggenddiens.

  • Graad 1 tot 3:  Dissipelland waar erediens en kategese gekombineer word tydens die oggenddiens.

  • Graad 4 tot 7:  Die laerskoolkinders word in die oggendddiens geakkommodeer.

    • Graad 4 tot 6:  Kategese vind plaas net na die oggenddiens (10:00 – 10:45)

    • Graad 7: Kategese vind net na die oggenddiens plaas (10:00 – 10:45) en die materiaal is ook gerig op die skoolverwisseling van Graad 7.

  • Graad 8 tot 10:  Die hoërskoolkinders word in die aanddiens geakkommodeer.

    • Graad 8 tot 10:  Kategese vind plaas net na die aanddiens (19:00 – 19:45).

  • Graad 11:  Belydenisjaar vind Sondagaande net na die aandprogram plaas vanaf 19:00 – 19:45.

  • Naskooljeug en jonggetroudes se byeenkomste vind gedurende die week plaas.

    Die Gemeente is ook betrokke by Huis Mopanie van Abraham Kriel Kinderhuis te Modimolle.

Koördineerder : Riaan van Zanten

Tel : 082 652 1557
E-pos : [email protected]

Jeugwerker : Nelia Wagner

Tel : 084 880 3355
E-pos : [email protected]