Seenagers (almal bo 60)`

Die bediening is spesifiek gerig op ons senior lidmate. Dit sluit die volgende in:

  • Byeenkoms elke derde Woensdag van die maand om 09:00.

  • Biblioteek – Maandag- en Donderdagoggende.

  • ‘n Leeskring waar daar saam boeke gelees word.

  • Geleentheidspraatjies oor aktuele onderwerpe.

  • Sosiale geleenthede soos jukskei en lyndanse.

  • Huisbesoek, hospitaalbesoek en versorging van Seniors by Rusoord Aftreeoord en Eldoraigne Aftreelandgoed.

Koördineerder : Riana Kriel

Tel : 083 495 1400
E-pos : riana.kriel@telkomsa.net