
Enkelaksie
Die bediening is spesifiek gerig op die enkellopende lidmate van alle ouderdomsgroepe in ons gemeente. Daar word maandeliks uitstappies gereël, asook ‘n jaarlikse enkelaksiekamp.
Alle enkellopende persone is welkom om by ons aan te sluit.